M*O*U EN VICTOR BRAVO SPAN KRAGTE SAAM VIR BETEKENISVOLLE NUWE ENKELSNIT
Die dinamiese liedjieskrywer van M*O*U, Christof Prins, en hoofsanger van Victor Bravo, Weco van Basten, het hul kreatiewe kragte saamgespan vir die splinternuwe, inspirerende enkelsnit, INTERTWINED. Hierdie lied is ’n diep persoonlike vertelling van liefde en verbintenis en beloof om harte reg oor wêreld te raak. Prins het die liedjie geskryf nadat hy ’n praatjie …
Read more “M*O*U EN VICTOR BRAVO SPAN KRAGTE SAAM VIR BETEKENISVOLLE NUWE ENKELSNIT”
