STEFAN JANSEN – ’N MORS VAN TYD IS NODIG

Tyd is kosbaar. Dit is iets wat versigtig gebruik moet word, veral omdat elkeen van ons slegs ’n bepaalde hoeveelheid toegedeel is. Elke oomblik, elke sekond wat verbygaan, is ’n geleentheid wat jy nooit weer sal kry nie. Of, so sê die wêreld vir ons. Daarteenoor is tydmors soms die beste ding wat jy kan …

DEIDRÉ BARNARD SE MUSIEKVIDEO VIR BESKERM JOU HART IS HIER!

Deidré Barnard het onlangs haar enkelsnit, BESKERM JOU HART, vrygestel en dit pronk reeds op trefferparades landswyd. Die musiekvideo vir die pragtige snit is nou ook beskikbaar. Die video is in Pretoria geskiet, die regie is deur Révan Luüs, Maree van den Berg en Eon van Zijl behartig en dit is deur Johan Vorster en …

HERMAN KLEINHANS – Ongeag, oom Melcus, GENIET DIE RUS.

Die woordeboek beskryf ’n held as iemand wat beny word vir sy of haar dapperheid, ongewone prestasie en eerbare eienskappe. Ons almal ken een persoon (of dalk meer) wat aan hierdie definisie voldoen. Vir Herman Kleinhans was hierdie persoon hul familievriend, oom Melcus Nel. Oom Melcus Nel, wat oorlede is in die ouderdom van 61, …

INDRUKWEKKENDE DROM-DUO BRING UNIEKE VERMAAK NA PLAASLIKE VERHOË

Om regtig ’n impak te hê in die plaaslike musiekbedryf, moet jy dit regkry om jou gehoor se aandag te trek én te hou. DROMMEDARIS DRUM DUO het hierdie kuns oor die afgelope jaar vervolmaak en hulle musiek vind aanklank by oud en jonk. Dié pa-en-dogter-groep, wat hulleself beskryf as ’n “drom-duo wat EDM-Trance-vermengings sing …

ILÁN VAN STADEN ENCOURAGES MEN TO UNWIND DURING STRESSFUL TIMES WITH NEW SINGLE

After impressing fans in 2022 as part of the theatre production, Die Gelofte: A Musiekblyspel, and with his debut single, Koue Pizza, Ilán van Staden is keeping up the good work in 2023 with a brand-new single. ONTLAAI (unwind), written by Johan Vorster and David de Villiers, has just been released and is already spreading like wildfire. “It is a …

EMOSIEBELAAIDE ENKELSNIT ONDERSOEK HEGTE BANDE WAT MET TYD ONTSTAAN

Almal wat al die voorreg gehad het om ’n lang en betekenisvolle verhouding te hê, sal saamstem dat dit nie sonder uitdagings en probleme kom nie. Dit is dan ook die tema van Fransien Scott se nuutste enkelsnit. STORM IN MY HART, wat uit haar eie pen kom en deur Helmut Meijer en Lukas de Beer vervaardig …

DIE KONTRAK SE DEIDRÉ REIK DEBUUT-ENKELSNIT UIT

Deidré Barnard het kykers bekoor, onder die leiding van Dewald Wasserfall, tydens die eerste seisoen van die gewilde realiteitsreeks, Die Kontrak, waarin sy derde geëindig het. Nou is dié jong sangsensasie terug in die kollig met ’n haar heel eerste amptelike enkelsnit… en dit uit haar eie pen! BESKERM JOU HART is ’n pragtige popsnit met ’n moderne …

CLAIRE HOPKINS RELEASES MUSIC VIDEO FOR GO GETTEM GIRL!

Claire Hopkins has just released her latest single, GO GETTEM GIRL and now the music video with a powerful message, is here! GO GETTEM GIRL is a heartfelt country-pop song with a positive twist, that follows the journey of a girl emigrating overseas and reflects on the impact that it has on family and friends left behind. The artist …