ANDRIETTE MOEDIG MENSE AAN OM DIE WOORDE TE SE VOOR DAT DIT TE LAAT IS DIE MOEDERSDAG
Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar, Andriette, het onlangs haar nuwe enkelsnit “Ek moes dit gese het” vrygestel. Die lied is haar opvolg enkelsnit na die uit ruik van haar liedjie Sonder Liefde wat gevolg het in die voetspore van talle radiotreffers, waaronder Mis jou Meer, Dink aan My, Vat my Hoër, Sewe Oseane, Napoleon, My Kind, …
Read more “ANDRIETTE MOEDIG MENSE AAN OM DIE WOORDE TE SE VOOR DAT DIT TE LAAT IS DIE MOEDERSDAG”
