MARCEL DALMAYDA SING OOR GEBROKE HARTE IN TREFFENDE NUWE ROCKBALLADE
Om iemand vir wie jy lief was saam met iemand anders te sien en te weet hulle is gelukkig kan pynlik wees, al is dit vir die beste. Gewilde rocker, Marcel Dalmayda, sing oor hoe dit voel wanneer liefde nie uitwerk nie in sy splinternuwe enkelsnit, IEMAND ANDERS. Louwrens Bezuidenhout, wat dié rockballade geskryf en …
Read more “MARCEL DALMAYDA SING OOR GEBROKE HARTE IN TREFFENDE NUWE ROCKBALLADE”
