FOR ONLY R3000 YOU CAN SECURE YOUR SPOT NOW AND PLAY GOLF IN MAURITIUS!

Calling all golf enthusiasts! Secure your spot now for an unparalleled golfing adventure in the tropical paradise of Mauritius alongside sports legends JP Duminy, Breyton Paulse, Alwyn Hollenbach and Johnny Davids. All you have to do is is pay your R3 000 deposit now! The balance is only due 30 days before the departure date. All golf players, …

NUWE JONG UITBLINKER PRAAT TIENERS SE TAAL

Die begin van ’n nuwe skooljaar, in ’n nuwe graad of selfs ’n nuwe skool, kan baie uitdagend en selfs vreesaanjaend wees. Jy kan wel jou eerste skooldag, of selfs week, makliker maak met ’n bietjie ekstra moeite, beplanning en raad van iemand wat reeds dié pad verskeie kere moes stap. As daar nou een …

JANNIE DU TOIT – DOEP IS NIE DOOD NIE

Die verhoogproduksie Doep is nie dood nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis. Koos Doep, soos hy in die volksmond bekend geword het, word wyd beskou as die Bob Dylan of dalk die Leonard Cohen van Afrikaanse musiek. Koos is in 1984 tragies op ‘n relatief jong ouderdom oorlede, maar het ‘n rykdom …

GREAT SHIFT TRADING (GST) UNVEILS AFRICA’S TALLEST CHRISTMAS TREE – THE GST BEACON OF HOPE!

This past Friday, on December 8, 2023, a dazzling spectacle illuminated the night sky as the GST Beacon of Hope, South Africa and Africa’s tallest Christmas Tree, was unveiled at the Great Shift Trading Head Offices in Hartbeespoort, South Africa. What began as a bold project to construct the largest Christmas tree in South Africa …

HENCK CONREY EN ANDRE LOTTER STEL MUSIEKVIDEO VRY!

Die talentvolle en populere groep, MAN, wat bestaan uit Henck Conrey en Andre Lotter, het met hulle nuutste enkelsnit, Vuur en Vlamme, groot sukses behaal – en nou is die musiekvideo van die treffer hier! VUUR EN VLAMME, uit die pen van Hugo Ludik en Nick Jordaan, spog met ’n internasionale klank en is soos …

BESPREEK VIR STEFAN ENSLIN OM JOU GEMEENSKAP MEER TE KOM LEER OOR DIE ROLPRENTBEDRYF

Is jy gefassineer deur die glans en glorie van die rolprentbedryf? Droom jy daarvan om jou merk op die groot skerm te maak, agter die kamera of in die wêreld van storievertelling? Dan is daar goeie nuus vir jou! Aspirant-filmmakers en -storievertellers van enige ouderdom, met ’n passie vir film en media, kan in 2024 …

LOGAN PIETERSEN STEL ’N EMOSIEBELAAIDE MUSIEKVIDEO VRY VAN NUWE BEMOEDIGENDE TREFFER

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Logan Pietersen, het met sy nuutste enkelsnit – wat opgedra is aan almal wat oorsee moet werk en woon om vir hulself en hulle gesinne ’n toekoms te bou – net weereens bewys dat hy die kuns vervolmaak het om met harte te praat. BRING MY TERUG (H2-A) is nie …

VIER DIE FEESTYD EN JACQUES BREL SE NALATENSKAP SAAM MET JANNIE DU TOIT

Na vele suksesvolle dekades op pad met musiek, het die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, die kuns vervolmaak om gehore te betower met sy uitmuntende musiekproduksies. Hierdie feestyd is geen uitsondering nie en bewonderaars kan oudergewoonte uitsien na ’n hele rits vertonings van 1 tot 21 Desember deur die Vrystaat, Noord-Kaap en al …

GHOLF IN DIE PARADYS: SPEEL ’N TOERNOOI IN MAURITIUS SAAM MET VAN DIE LAND SE GEWILDSTE SPORTSTERRE

Mauritius is ’n ware paradys en die ideale vakansiebestemming. Om gholfspelers die geleentheid te gee om ’n paar van hierdie eiland se uitmuntende gholfbane eerstehands te ervaar, bied World Leisure Holidays (WLH), in samewerking met Beeld, volgende jaar ’n weeklange gholftoernooi in Mauritius aan. Alle gholfspelers, ongeag van jou voorgee of ervaring, word genooi om …

TAPPUTI EGYPTIAN PERFUME OILS UNVEILS THE FACES OF 2023: Embracing diversity and femininity

Pretoria, South Africa – TAPPUTI EGYPTIAN PERFUME OILS, the epitome of luxury and elegance, is thrilled to announce and welcome the newest additions to their tribe of remarkable faces for the year 2023. In a tradition that began last year, the brand welcomed a diverse and empowered group of South African women to represent the …