TIAAN MASSYN EER JOHNNY CLEGG MET NUWE ENKELSNIT “THE CROSSING”

Afrikaanse sanger, kranige sakeman en finalis in die Mnr. Suid-Afrika-kompetisie, waarvan die finaal plaasvind op 11 November 2023, Tiaan Massyn, stel sy nuwe enkelsnit getiteld “The Crossing” vry. Hierdie inspirerende lied, oorspronklik geskryf deur die legendariese Johnny Clegg, is ‘n liefdevolle eerbetoon aan ‘n ikoon van die Suid-Afrikaanse musiekkultuur. Tiaan deel sy gevoelens oor die …

NUWE CHRISTIAAN BAARTMAN-ENKELSNIT MOEDIG SUID-AFRIKANERS AAN OM SAAM TE STAAN EN TE FLOREER

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het nou maar een maal die gawe om musiek te gebruik om ’n kragtige boodskap oor te dra, en sy nuutste enkelsnit is ’n duidelike bewys hiervan. VIR MEKAAR is ’n inspirerende en hartroerende kreet wat Suid-Afrikaners aanmoedig om saam te staan, hulle eie potensiaal raak te sien …

SOUTH AFRICAN TEENAGERS IN BERMUDA RELEASES SINGLE GIVING YOUNG PEOPLE SOMETHING TO ASPIRE TO

The talented singers and songwriters, Moya (16) and Iona (13) van Niekerk, who is refereed to and known as moya & iona, are a South African sister duo, residing in Bermuda, in the British Overseas Territory, off the coast of the USA. Their first single, SIXTEEN CANDLES, has just been released. It is a pop …

PETRONEL BAARD EN JOHAN LIEBENBERG SPAN KRAGTE SAAM VIR HARTROERENDE DUET

Wat gebeur wanneer twee begaafde musikante, soos Petronel Baard en Johan Liebenberg, besluit om ’n duet op te neem van ’n besonderse lied uit Helena Marais se pen? Jy kry ’n hoendervleismooi radiotreffer wat nie net die kieskeurigste oor sal tevrede stel nie, maar ook sal aanklank vind by ’n wye gehoor. MAG JY is …

NEIL SANDILANDS SING DUET MET TARRYN LAMB

Bekende internasionale akteur, sanger en liedjieskrywer, Neil Sandilands span kragte saam met die lieflike en talentvolle sanger, Tarryn Lamb en die resultaat is ‘n meesterstuk. “Kômmôsêdiesê” is geinspireer deur ‘n ervaring op stel tussen Neil en ‘n bekroonde Spaanse akteur. “Iewers in die Covid-jare het ek myself in die oerwoud neffens Coba, Meksiko bevind. Plek …

MRS. SA FINALIST, VOURNÉ KGOSINKWE SIGNS WITH BOUTIQUE PR FIRM, STARBURST PROMOTIONS

Renowned social media influencer, model and Mrs. SA finalist, Vourné Kgosinkwe, has just signed with the premier public relations agency known for its expertise in promoting influential talents, Starburst Promotions. This Boutique PR Firm who is known for its expertise in promoting influential talents will now exclusively take care of Kgosinkwe’s public relations and manage …

TRACY BRAINERS STEL EMOSIEBELAAIDE DEBUUT-ENKELSNIT VRY

Dit is menslik om die dinge wat met jou gebeur te bevraagteken, en om sin te probeer maak van die lewe. In haar debuut-enkelsnit, KAN JY MY SÊ, stel die talentvolle kunstenaar, Tracy Brainers, ondersoek in oor die hoekoms en waaroms van die lewe, en die emosies wat daarmee gepaard gaan. Hierdie veelsydige vrou is …

NUWE MAN-ENKELSNIT WORD BEKENDGESTEL OP ’N EPISODE VAN FIKS OF NIKS

Henck Conrey en André Lotter, wat saam bekendstaan as die indrukwekkende duo MAN, is na sewe jaar terug in die kollig met ’n langverwagte nuwe enkelsnit, wat reeds besig is om soos ’n veldbrand onder musiekliefhebbers te versprei. VUUR EN VLAMME, uit die pen van Hugo Ludik en Nick Jordaan, spog met ’n internasionale klank …

DEIDRÉ BARNARD REIK NUWE KORTSPEELPLAAT EN ENKELSNIT UIT

Dis exciting, dis scary… dis lank voor gewag. Dis my woorde, my hart, my verlede- en toekomspad. Dis gedigte, dis stories, dis feite, dis fiksie, dis lag, dis huil, dis te min en te veel. Ek het soveel om te gee, soveel om te deel,” sê die sanger en liedjieskrywer Deidré Barnard oor haar eerste …

ILÁN VAN STADEN REIK LANGVERWAGTE DEBUUT-ALBUM UIT

Sedert hy in 2022 sy buiging in die plaaslike vermaakbedryf gemaak het, sien die sanger, liedjieskrywer en akteur, Ilán van Staden, se bewonderaars al uit na sy eerste vollengte album. Nou, na meer as ’n jaar se harde werk en beplanning, is die wag uiteindelik verby, want MY MENSE is pas vrygestel en beloof om …