WOUTER VAN DE VENTER – STELLA VOOR
Ons hoor dikwels “Die wêreld is so klein!” Maar hoe klein is klein dan nou eintlik? Om jou ’n idee te gee … Die wêreld is so klein dat jy ’n denkbeeldige lyn van jouself af na enige ander persoon op aarde kan trek deur te begin by een van net ses van jou kennisse. …
