ONTBYTSAKE BELOON EN VEREER DIE RUGGRAAT VAN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE

Glans en swier om sake te vier. onbytSAKE, Suid-Afrika se voorste vermaaklikheidsprogram, is nie net daar om voortreflike televisie-vermaak te bied en uitstekende bemarkingsgeleenthede aan besighede te gee nie, maar verstaan ook die uitdagings wat klein en medium sakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar en dat die rol wat hulle speel om die ekonomie …

ONTBYTSAKE MAAK ‘N DRAAI IN MAURITIUS!

Die uiters gewilde kykNET ontbytprogram, ontbytSAKE, in samewerking met World Leisure Holidays, het aan die begin van Julie die pragtige eiland van Mauritius besoek. Die span het by die Anantara Iko Mauritius oord gebly en hulle het verskeie insetsels by en rondom die oord verfilm. Die span het deelgeneem aan verskeie aktiwiteite wat die oord …

FRANCOIS BOYCE REIK ’N TREFFENDE GOSPELLIED UIT OM FONDSE IN TE SAMEL VIR LEON FERREIRA

FRANCOIS BOYCE REIK ’N TREFFENDE GOSPELLIED UIT OM FONDSE IN TE SAMEL VIR LEON FERREIRA Sommige liedjies het die vermoë om diep in die harte van luisteraars nes te skop. Vir die gewilde sanger, liedjieskrywer en radio-omroeper, Francois Boyce, is ASEMROWEND deur die gospelsanger Leon Ferreira een van daardie liedjies. Daarom het hy besluit om, …

RIGTING IS BELANGRIKER AS JOU SPOED”, SÊ DOODGEWONE TIENER

Hildegard Havenga se visie is om ander tieners op te hef en te bemagtig waar sy kan. Sy doen dit deur haar eie ervarings te deel, want as ‘n doodgewone tiener van Pretoria, sukkel sy ook gereeld met haar eie uitdagings en struikelblokke. Uit haar eie pen, deel Hildegard haar gevoelens oor ‘n tiener se …

HYKIE BERG BIED KRAGTIGE REGSTREEKSE MEESTERKLAS AAN!

Topverkoper-skrywer, internasionale spreker, bekroonde akteur en entrepreneur, Hykie Berg, bied op Saterdag 31 Mei om 09h00 ‘n kragtige regstreekse webinaar aan. Hierdie meesterklas is ontwerp om jou toe te rus om hindernisse te oorkom wat jou keer om volkome in God se plan vir jou lewe te stap. Hierdie gebeurtenis sal jou lei op ‘n …

CHEREÉ STRYDOM RELEASES TRIBUTE TO THE LATE SOUTH AFRICAN ICON, BLES BRIDGES, WITH NEW SINGLE THE VALLEY

Where is this beautiful place we call Heaven and what does it look like in this new home where all of the people we have loved and lost now reside? What do you see when you close your eyes and think of them? THE VALLEY was born out of an intense desire to have an …

MARGARET GARDINER’S NEW BOOK OFFICIALLY ENTERS THE EXCLUSIVE BOOKS TOP 10 BEST SELLER LIST!

Margaret Gardiner’s brand-new book, available in English and Afrikaans, DAMAGED BEAUTY: JOEY SUPERST/BEDORWE SKOONHEID: JOEY SUPERSTER, just entered the top 10 at various Exclusive Books stores. This remarkable achievement comes within two weeks after the book’s official launch at a glamorous event in Pretoria, and Gardiner is absolutely thrilled by the news. “It is an …

DE WALS VAN DE LIEFDE – JANNIE DU TOIT SING 30 JAAR LATER WEER IN NEDERLANDS BY DIE KKNK!

Jannie du Toit en Christa Steyn het by die heel eerste KKNK in 1995 met hulle legendariese program DE KLEINE MAN – saamgestel deur Ilse van Hemert – gedebuteer. By dieselfde fees was hulle Koos Doep-produksie SKADU’S TEEN DIE MUUR saam met Marié du Toit ook op die planke. Jannie het sedertdien al talle kere …

HOE VANG JY JOU LEWENSREIS VAS, VIR JOU KINDERS?

MEMOIRES VAN JOU MOEDER: ’N GESKENK WAT HERINNERINGE LEWENDIG HOU Die lewe is kort, en tyd glip dikwels verby voordat ons besef hoeveel ons het om nog te deel of wat ons sou wou onthou van ons geliefdes. Met hierdie in gedagte, het die inspirerende boekesamesteller, Anné Pretorius, besluit om ‘n spesiale projek aan te …

NUWE HISTORIESE ROMAN VERKEN SUID-AFRIKA SE VERLEDE EN DIE KRAG VAN VERGIFNIS

Die internasionaal bekroonde skrywer, Prof. Berend Mets, betower lesers weer met sy jongste historiese roman – ’n diepgaande en emosioneelgelaaide verhaal wat ondersoek of die waarheid werklik bevry. TRUTH & CONCILIATION is ’n aangrypende vertelling, geset teen die agtergrond van post-apartheid Suid-Afrika se Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK)-verhore, en verborge geheime ontbloot, die perke van vergifnis toets en …