DIT IS TYD VIR HOOF UITVOERENDE BEAMPTES (HUB) OM VERANTWOORDELIKHEID TE NEEM!
“Nou dat ek jou aandag het, laat ons fokus op ’n kritiese aspek van besigheidsukses wat dikwels ongesiens verbygaan: die rol van die hoof uitvoerende beampte (HUB). Nie alle hoof uitvoerende beamptes vat nie verantwoordelikheid vir hul spanne nie, maar dit is noodsaaklik om hulle invloed op ’n maatskappy se sukses te erken”, sê Cobus …
Read more “DIT IS TYD VIR HOOF UITVOERENDE BEAMPTES (HUB) OM VERANTWOORDELIKHEID TE NEEM!”
