DEIDRÉ BARNARD SE MUSIEKVIDEO VIR BESKERM JOU HART IS HIER!
Deidré Barnard het onlangs haar enkelsnit, BESKERM JOU HART, vrygestel en dit pronk reeds op trefferparades landswyd. Die musiekvideo vir die pragtige snit is nou ook beskikbaar. Die video is in Pretoria geskiet, die regie is deur Révan Luüs, Maree van den Berg en Eon van Zijl behartig en dit is deur Johan Vorster en …
Read more “DEIDRÉ BARNARD SE MUSIEKVIDEO VIR BESKERM JOU HART IS HIER!”
