ONTBYTSAKE BELOON EN VEREER DIE RUGGRAAT VAN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE
Glans en swier om sake te vier. onbytSAKE, Suid-Afrika se voorste vermaaklikheidsprogram, is nie net daar om voortreflike televisie-vermaak te bied en uitstekende bemarkingsgeleenthede aan besighede te gee nie, maar verstaan ook die uitdagings wat klein en medium sakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar en dat die rol wat hulle speel om die ekonomie …
Read more “ONTBYTSAKE BELOON EN VEREER DIE RUGGRAAT VAN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE”
