ARMAND STEENKAMP SKRYF LIEDJIE OOR VROLIKE UIT TAND VISSERS VROU

Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, “Johanna Van Saldanha”, vrygestel. Die liedjie is geïnspireer deur die wyle Worsie Visser se “Liedjie Gee Hom Gas Johanna”, en is ‘n eerbetoon aan die wonderlike vrou wat op die weskus van Suid-Afrika gewoon het. Armand het die liedjie geskryf nadat hy een oggend by ‘n …

FANUS PIENAAR SE KNIEE RAAK LAM VIR ‘N MEISIE MET ‘N JOHN DEERE HOED

Fanus Pienaar, bekend vir sy rasper stem en kitaarspel, het ‘n nuwe liedjie uitgereik wat almal se harte aan die brand steek. “John Deere Hoed” is ‘n oorspronklike liedjie wat beskryf hoe die perfekte boeremeisie elke man se knieë kan lam maak. Dit is ‘n liedjie wat almal kan verstaan omdat dit ‘n prentjie van …

ANDRIETTE MOEDIG MENSE AAN OM DIE WOORDE TE SE VOOR DAT DIT TE LAAT IS DIE MOEDERSDAG

Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar, Andriette, het onlangs haar nuwe enkelsnit “Ek moes dit gese het” vrygestel. Die lied is haar opvolg enkelsnit na die uit ruik van haar liedjie Sonder Liefde wat gevolg het in die voetspore van talle radiotreffers, waaronder Mis jou Meer, Dink aan My, Vat my Hoër, Sewe Oseane, Napoleon, My Kind, …

STEPHAN VISAGIE WIL BOSVELD TOE IN NUWE ENKELSNIT SAAM HENRI ALANT!

Stephan Visagie, ‘n gerekende sanger en liedjieskrywer in die Afrikaanse musiekbedryf, het in samewerking met die talentvolle musikant, Henri Alant, ‘n nuwe enkelsnit vrygestel genaamd “Vergeet My Hier”. Die liedjie is beskikbaar op alle digitale platforms vanaf 21 April 2023. Stephan Visagie is ‘n trotse lid van die legendariese Vonk Musiek, wat bekend is vir …

MUSIEKVIDEO VIR MELANIE J SE NUWE GEESTELIKE ENKELSNIT NOU BESKIKBAAR!

Skaars ’n maand nadat sy haar derde enkelsnit, TWEE IS BETER AS EEN, met radiostasies en luisteraars gedeel het, is Melanie J terug in die kollig met ’n musiekvideo wat net so indrukwekkend is soos die liedjie self. Dié video, wat nou beskikbaar is, is vervaardig deur Volmaan Lirieke, met DC Daniel as regisseur, en …

WYNAND STRYDOM KEER TERUG NA SY HART MET NUWE ENKELSNIT

Wynand Strydom is ‘n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat al jare lank ‘n standvastige plek in die harte van Suid-Afrikaners het. Met sy unieke styl en emosionele musiek het hy vir homself ‘n plek in die Afrikaanse musiekbedryf verwerf. Sy nuutste enkelsnit, “Terug Na Jou,” is ‘n liedjie wat beslis ‘n blywende indruk sal maak …

JANCO DREYER REIK UNIEKE MUSIEKVIDEO UIT VIR NUUTSTE ENKELSNIT

Sedert Janco Dreyer ’n maand gelede sy tweede enkelsnit, BOSOPKOP, uitgereik het is dié liedjie op almal se lippe. Om dinge nog meer opwindend te maak, is daar nou ook ’n musiekvideo vir hierdie opgewekte snit beskikbaar. Dié video, wat deur Gerduan Kemp van Gerduan Kemp Photo & Film verfilm is op ’n wildsplaas in …

ESTÉ GROSS DEEL HAAR HART MET BEWONDERAARS IN NUWE ENKELSNIT EN BUNDEL

Wanneer jy bewus raak van God se genade in jou lewe, kan jy nie anders as om jou potensiaal ten volle uit te leef nie. Die sangeres en liedjieskrywer, Esté Gross, is juis ’n vrou van vele talente en is op haar gelukkigste wanneer sy besig is. Nie net is sy ’n bekende omroeper en …

Allegaarkie vir ’n Askeet” – Neil Sandilands

Voor u kapsie maak, die doelbewuste spelling van “Allegaarkie” pleks van “Allegaartjie” in die albumtitel “Allegaarkie vir ’n Askeet” het bloot te make met die “A” en “k” wat in dié hernude spelling voorkom. Juistemit. Dit gee vir jou ’n visuele “A k” in beide woorde. Dit is ook my 47ste jaar om die son. …