HUISGENOOT KONDIG TOP 10 MEJ. TIENER 2024-FINALISTE AAN
Honderde inskrywings en baie opwinding later, is die top 10 finaliste van die splinternuwe weergawe van Huisgenoot se ikoniese Mej. Tiener 2024-kompetisie uiteindelik aangekondig! Die 10 meisies wat om hierdie gesogte titel gaan meeding en reeds twee botteltjies parfuumolie, ’n notaboek en drasak van Tapputi Egyptian Perfume Oils ontvang, is: Amy-Leigh Shirley, Ané Lamprecht, Carli …
Read more “HUISGENOOT KONDIG TOP 10 MEJ. TIENER 2024-FINALISTE AAN”
