{"id":199,"date":"2023-03-14T07:49:51","date_gmt":"2023-03-14T07:49:51","guid":{"rendered":"https:\/\/www.starburstpromotions.com\/?p=199"},"modified":"2023-03-14T07:49:52","modified_gmt":"2023-03-14T07:49:52","slug":"muller-brandt-stel-tong-in-die-kies-enkelsnit-vry-oor-braaibroodjies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/2023\/03\/14\/muller-brandt-stel-tong-in-die-kies-enkelsnit-vry-oor-braaibroodjies\/","title":{"rendered":"<strong>MULLER BRANDT STEL TONG-IN-DIE-KIES-ENKELSNIT VRY OOR BRAAIBROODJIES<\/strong>"},"content":{"rendered":"\n<p>Braaibroodjies is so eie aan die Afrikaanse kultuur soos melktert en koeksisters en het al baie kreatiewe resepte en video\u2019s ge\u00efnspireer.<\/p>\n\n\n\n<p>Nou is hierdie einste lekkerny weereens in die kollig as die tong-in-die-kies-onderwerp van&nbsp;<strong>Muller Brandt<\/strong>&nbsp;se nuutste enkelsnit,&nbsp;<em><strong>BRAAIBROODJIES<\/strong><\/em>, wat weereens daarop sinspeel dat die pad na \u2019n Afrikanerman se hart beslis deur sy maag loop!<\/p>\n\n\n\n<p>Hierdie opgewekte humoristiese snit, wat elemente van blues, pop en rock kombineer, gaan oor \u2019n ou wat twyfel of sy pragtige Crossfit-behepte meisie (gespeel deur Nykie Pretorius van Op My Eish! se 2de seisoen) die regte een is vir hom, omdat sy sukkel om braaibroodjies te maak.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201c<em>Sy is mooi en alles tel in haar guns, behalwe vir die feit dat sy nie kan braaibroodjies maak nie en dit steek die man dwars in die krop,\u201d<\/em>&nbsp;verduidelik die musikant oor di\u00e9 lied wat deur Jattie de Beer van Artistry Productions vervaardig is.&nbsp;<em>\u201cBraaibroodjies is so na aan wie ons is as Afrikaners en ek wou \u2019n lied skryf wat eg is aan wie ons is. Ons maak ook graag die grap: \u2018Kan sy braaibroodjies maak?\u2019, so dit is daarop gebaseer.<\/em>\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>In die musiekvideo, wat ook nou beskikbaar is en die humor van die snit perfek komplementeer, wys hulle hoe die man dan verlief raak op \u2019n ander meisie (gespeel deur die bekende sangeres, Bibi) wat die beste braaibroodjies maak.<\/p>\n\n\n\n<p>Die video is by Louis McLaren se huis in Silver Lakes verfilm. Deon Dee van Dee-Graaff Productions het die regie en vervaardiging behartig, terwyl Wilhelm van der Westhuizen agter die kamera ingeskuif het. Die eindresultaat beloof om alle verwagtinge van die kyker te oortref.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201c<em>Mense gaan van die liedjie hou, want dit het \u2019n ligte, lekker gevoel en nooi jou uit om saam te sing,\u201d<\/em>&nbsp;s\u00ea hy.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Kyk die video hier:&nbsp;<\/strong><a href=\"https:\/\/youtu.be\/D_Gv8OVlTyQ\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\"><u>https:\/\/youtu.be\/D_Gv8OVlTyQ<\/u><\/a><\/p>\n\n\n\n<p><em><strong>BRAAIBROODJIES<\/strong><\/em>&nbsp;vorm deel van sy debuut-album,&nbsp;<em>Brand die Skepe<\/em>, en volg in die voetspore van&nbsp;<em>Wildebees<\/em>&nbsp;en&nbsp;<em>Moedertaal<\/em>&nbsp;wat baie goed ontvang is en speeltyd op groot radiostasies regoor die land geniet.<\/p>\n\n\n\n<p>Muller Brandt het in Pretoria grootgeword en werk al dertien jaar in die musiekbedryf. Sy pa se liefde vir country-musiek het sy passie vir sing laat vlam vat en hy het nog nooit afgewyk van sy droom om \u2019n voltydse sanger te wees nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Oor die jare, het di\u00e9 dertigjarige kunstenaar heelwat hoogtepunte in sy loopbaan bereik en is in 2022 aangewys as die wenner van&nbsp;<em>Ontbytsake<\/em>&nbsp;se liedjieskryfkompetisie.<\/p>\n\n\n\n<p>As jy hom uitvra oor sy planne vir die toekoms, verklap hy dat hy reeds besig is om aan \u2019n volgende enkelsnit te werk en dat hy beplan om soveel as moontlik tyd op die verhoog deur te bring in 2023.<\/p>\n\n\n\n<p><em><strong>BRAAIBROODJIES<\/strong><\/em>&nbsp;is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Kry dit hier:&nbsp;<a href=\"https:\/\/mullerbrandt.lnk.to\/BrandDieSkepe\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\"><u>https:\/\/MullerBrandt.lnk.to\/BrandDieSkepe<\/u><\/a><\/p>\n\n\n\n<p><strong>SOSIALEMEDIASKAKELS<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Facebook:&nbsp;<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/mullerbrandtmusiek\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">https:\/\/www.facebook.com\/mullerbrandtmusiek<\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Instagram: @c.muller_brandt<\/p>\n\n\n\n<p>YouTube:&nbsp;<a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCKOMzywnRRb12apdm5Ftbiw\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCKOMzywnRRb12apdm5Ftbiw<\/a><\/p>\n\n\n\n<p><strong>PUBLISITEIT &amp; BEMARKING<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Starburst Promosies<\/p>\n\n\n\n<p>Gizela Sharim<\/p>\n\n\n\n<p>Sel: 083&nbsp;399 6869<\/p>\n\n\n\n<p>E-pos:&nbsp;<a href=\"mailto:gizela@starburstmusic.co.za\">gizela@starburstmusic.co.za<\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Webwerf:&nbsp;<a href=\"http:\/\/www.starburstmusic.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">www.starburstmusic.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Braaibroodjies is so eie aan die Afrikaanse kultuur soos melktert en koeksisters en het al baie kreatiewe resepte en video\u2019s ge\u00efnspireer. Nou is hierdie einste lekkerny weereens in die kollig as die tong-in-die-kies-onderwerp van&nbsp;Muller Brandt&nbsp;se nuutste enkelsnit,&nbsp;BRAAIBROODJIES, wat weereens daarop sinspeel dat die pad na \u2019n Afrikanerman se hart beslis deur sy maag loop! Hierdie &hellip; <\/p>\n<p class=\"link-more\"><a href=\"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/2023\/03\/14\/muller-brandt-stel-tong-in-die-kies-enkelsnit-vry-oor-braaibroodjies\/\" class=\"more-link\">Read more<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;<strong>MULLER BRANDT STEL TONG-IN-DIE-KIES-ENKELSNIT VRY OOR BRAAIBROODJIES<\/strong>&#8220;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":200,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-199","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrikaans-music"],"translation":{"provider":"WPGlobus","version":"3.0.2","language":"fr","enabled_languages":["en","es","de","fr","ru"],"languages":{"en":{"title":true,"content":true,"excerpt":false},"es":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"de":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"fr":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"ru":{"title":false,"content":false,"excerpt":false}}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/199","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=199"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/199\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":201,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/199\/revisions\/201"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/200"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=199"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=199"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=199"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}