{"id":1024,"date":"2025-05-14T16:58:14","date_gmt":"2025-05-14T16:58:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.starburstpromotions.com\/?p=1024"},"modified":"2025-05-14T16:58:16","modified_gmt":"2025-05-14T16:58:16","slug":"hykie-berg-bied-kragtige-regstreekse-meesterklas-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/2025\/05\/14\/hykie-berg-bied-kragtige-regstreekse-meesterklas-aan\/","title":{"rendered":"HYKIE BERG BIED KRAGTIGE REGSTREEKSE MEESTERKLAS AAN!"},"content":{"rendered":"\n<p>Topverkoper-skrywer, internasionale spreker, bekroonde akteur en entrepreneur, Hykie Berg, bied op Saterdag 31 Mei om 09h00 \u2018n kragtige regstreekse webinaar aan. Hierdie meesterklas is ontwerp om jou toe te rus om hindernisse te oorkom wat jou keer om volkome in God se plan vir jou lewe te stap. Hierdie gebeurtenis sal jou lei op \u2018n pad van transformasie sodat jy met sekerheid, geloof en helderheid vorentoe kan beweeg.<\/p>\n\n\n\n<p>Berg s\u00ea: \u201cManne, dit is tyd om te oorwin! Gebed kan God se hart beweeg, maar dit kan nie \u2018n man se hart beweeg nie. Daardie besluit l\u00ea by jou. Is jy gereed om daardie besluit te neem? Wat keer jou om die man te word wat God jou geskep het om te wees? Jy is gemaak vir meer. Meer geloof, meer leiding, meer doelgerigtheid en meer impak.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk doen al vir meer as 20 jaar openbare toesprake, en die meeste gehore is vrouens. Keer op keer vra mense my om asseblief iets vir die mans aan te bied. Hulle praat nie oor hul struwelinge nie. Baie mans het nie \u2018n gemeenskap wat hulle vertrou of met wie hulle hul probleme kan deel nie. Ek gaan my getuienis deel, en dan \u2018n paar beginsels vir \u2018n betekenisvolle lewe,\u201d sluit hy af.<\/p>\n\n\n\n<p>Hierdie geleentheid is vir mans van geloof wat vasgevang voel, al weet hulle hulle is geroep vir meer. Hierdie meesterklas is vir jou as jy:<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Voel iets hou jou terug om die man te wees wat God jou geskep het om te wees.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Sukkel met vrees, verslawing, onvergewensgesindheid, giftige omgewings of beperkende oortuigings.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Wil groei as leier, pa, man en man van God.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Moeg is vir verskonings en werklik aksie wil neem.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Weet God het \u2018n doel vir jou, maar jy het nie \u2018n duidelike visie oor die volgende stap nie.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Gereed is om los te breek van uitstelgedrag.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Jouself wil omring met sterk, geloofsgebaseerde mans wat jou verantwoordbaar hou.<\/p>\n\n\n\n<p>Wat jy in hierdie meesterklas gaan ontdek:<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Hoe om te identifiseer en te oorkom wat jou terughou: Verslawing, vrees, onvergewensgesindheid, skuld, afleidings en selftwyfel sal jou nie meer definieer nie.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Hoe om jouself en ander te vergewe: Ware vryheid begin by die loslaat van wrok en skaamte.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Hoe om op te hou verskonings maak en aksie te neem: Neem verantwoordelikheid vir jou Godgegewe doel.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Hoe om jou denke en doel te beskerm: Bou \u2018n geloofsgebaseerde ingesteldheid wat jou gefokus hou op God se wil.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Hoe om beperkende oortuigings te oorkom: Verander jou denke en omhels God se waarhede oor jou lewe.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 Wat die nie-onderhandelbare beginsels van \u2018n lewe van oorwinning is: Bou standvastige geloof, kweek veerkragtigheid en bly geanker in God se roeping vir jou lewe.<\/p>\n\n\n\n<p>Benewens deelname aan hierdie meesterklas, ontvang jy lewenslange toegang tot die opgeneemde webinaar, \u2018n gratis boek en \u2018n eksklusiewe uitnodiging na die \u2018Geroep vir Meer\u2019-gemeenskap.<\/p>\n\n\n\n<p>Berg, wat nog nooit gehuiwer het om openlik oor sy uitdagende verlede te praat in \u2018n poging om ander se lewens te verander nie, s\u00ea: \u201cElke een van ons is gebore om groot dinge te bereik \u2013 maak nie saak waar jy vandaan kom of wie jou ouers is nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Hykie woon tans in Johannesburg en, benewens sy toneelspel (hy speel tans in Binnelanders), is hy ook gekroon as die Ultimate Survivor in Survivor Maldives in 2010 \u2013 die fase van sy lewe waarin hy tot geloof gekom het. Hy het al in verskeie films en TV-reekse verskyn, talle suksesvolle projekte aangepak, en is nie net \u2018n bekroonde akteur en TV-aanbieder nie, maar ook \u2018n internasionale spreker, suksesvolle entrepreneur en topverkoper-skrywer.<\/p>\n\n\n\n<p>Hykie se boeke sluit in: Geroep vir Meer \u2013 Om suksesvol te Lewe, My Storie van Hoop, Ultimate Survivor (die Engelse weergawe van My Storie van Hoop, wenner van die Andrew Murray Desmond Tutu-prys), en My Stryd met ADHD \u2013 Die Onsigbare Oorlog. Geroep vir Meer en Ultimate Survivor was albei nommer een topverkoperboeke in Suid-Afrika.<\/p>\n\n\n\n<p>Sluit vandag aan by hierdie seminar aan! Besoek <a href=\"https:\/\/l.facebook.com\/l.php?u=http%3A%2F%2Fwww.hykieberg.co.za%2F%3Ffbclid%3DIwZXh0bgNhZW0CMTAAYnJpZBExYnZqb2hGMjRocjdRbk8wOQEeVsmr2ztD2St9xkFCztWmVTChN0TmZY4oaT6S8QygTi3kr2WaFeiFciFzzFg_aem_yk7TjrhcvvHZ5Z7SQeNQpw&amp;h=AT3qkr3_21FAsmPBHD2j4DNUEsAgexD4K30T5H3Et_-pz-6MMdYQRbqsG-_TVpcD7TMh8joJuUGTx-QAW47DJCLaTmhvjwv3-4FQjk2hYYgm5OXyfccJyDZBvthiJ6o9Hc8IkgbYqFknIQ&amp;__tn__=-UK-R&amp;c[0]=AT38uRNx-PEeNnlbon5707fwiDegEJJumFdZ1UOSuVXQaDLMcgxUhGaJ6y9cU6sh2Tba7cE0G4qxxcn9iJULYSUWZ0Ls-UiZ9g_zrHDI9JCk1ATYjSFENAIkscuhRBXkkrkbEwDoRY-ifiwbHgOlHx2tSgmnVas2xvkxjOwKausryNSqhYv_7QtCicPF8sfc2wSubyRK_8Cj9fK8qO6UllMtiPi9\" rel=\"noreferrer noopener\" target=\"_blank\">www.hykieberg.co.za<\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Koste: R297 (totale waarde R997)<\/p>\n\n\n\n<p>*Elke deelnemer ontvang \u2018n gratis kopie van Hykie Berg se topverkoperboek: Ultimate Survivor: Saved from my Drug Hell<\/p>\n\n\n\n<p>*50% van die fondse word aan Hope Again Recovery Centre geskenk.<\/p>\n\n\n\n<p>*As jy registreer en nie kan bywoon nie, sal jy steeds toegang tot die opname h\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>SOSIALEMEDIASKAKELS:<\/p>\n\n\n\n<p>Facebook: <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/hykieberg?__cft__[0]=AZWKksxH_uILweY0wmBEvDeej53DfRIE7ijTROQ99a8Feu0XcfOz2y2HhQXSCmnL_lkto7JOG4SqSGQGWJe9AE0SIgK9QBqbL1t5fek9nYqFsWGMf8bbh6SWnaxXjcPT7QWieb8VOfW8oMyafPCnr6kfD2tRvhufxh24mj8bCk4ax9QzaQ5V2eL8_dGoshIzBrL-2ixHY4bRKEKfLpy8cFeC&amp;__tn__=-]K-R\">https:\/\/www.facebook.com\/hykieberg?mibextid=kFxxJD<\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Instagram \u2013 @hykieberg<\/p>\n\n\n\n<p>Threads \u2013 @hykieberg<\/p>\n\n\n\n<p>Webwerf \u2013 <a href=\"https:\/\/l.facebook.com\/l.php?u=http%3A%2F%2Fwww.hykieberg.com%2F%3Ffbclid%3DIwZXh0bgNhZW0CMTAAYnJpZBExYnZqb2hGMjRocjdRbk8wOQEe5V-U3ZRD8CcT7rNGGFONYqr0zJBs30VY7V5IiCNpoEkubdYz5OO97LJUBKk_aem_sShkKlXFfPL3iUcbv7ZIyw&amp;h=AT0nAGt_eP6tTGdnWHTmtlb5scZ_MOhDe-9k3CKOdThsKss6aLi9Hq0p3twvW5Ipw1w6pTndInRgqYBm5qXnBT-tB3pNdVMAqrjj6mFEMRTaRIFmJ5CcKZr7kL9Ws7pqvbzNEIg9QhWv8g&amp;__tn__=-UK-R&amp;c[0]=AT38uRNx-PEeNnlbon5707fwiDegEJJumFdZ1UOSuVXQaDLMcgxUhGaJ6y9cU6sh2Tba7cE0G4qxxcn9iJULYSUWZ0Ls-UiZ9g_zrHDI9JCk1ATYjSFENAIkscuhRBXkkrkbEwDoRY-ifiwbHgOlHx2tSgmnVas2xvkxjOwKausryNSqhYv_7QtCicPF8sfc2wSubyRK_8Cj9fK8qO6UllMtiPi9\" rel=\"noreferrer noopener\" target=\"_blank\">www.hykieberg.com<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Topverkoper-skrywer, internasionale spreker, bekroonde akteur en entrepreneur, Hykie Berg, bied op Saterdag 31 Mei om 09h00 \u2018n kragtige regstreekse webinaar aan. Hierdie meesterklas is ontwerp om jou toe te rus om hindernisse te oorkom wat jou keer om volkome in God se plan vir jou lewe te stap. Hierdie gebeurtenis sal jou lei op \u2018n &hellip; <\/p>\n<p class=\"link-more\"><a href=\"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/2025\/05\/14\/hykie-berg-bied-kragtige-regstreekse-meesterklas-aan\/\" class=\"more-link\">Read more<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;HYKIE BERG BIED KRAGTIGE REGSTREEKSE MEESTERKLAS AAN!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1025,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1024","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrikaans-music"],"translation":{"provider":"WPGlobus","version":"3.0.2","language":"fr","enabled_languages":["en","es","de","fr","ru"],"languages":{"en":{"title":true,"content":true,"excerpt":false},"es":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"de":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"fr":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"ru":{"title":false,"content":false,"excerpt":false}}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1024","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1024"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1024\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1026,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1024\/revisions\/1026"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1025"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1024"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1024"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/fr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1024"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}