OPWINDENDE NUWE AANLYN REEKS ONDERSOEK DIE SUKSESGEHEIME VAN BEKENDE SUID-AFRIKANERS
Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus. DIE ANDER KANT VAN SUKSES bestaan uit eerlike en intieme onderhoude met verskeie plaaslike bekendes wat suksesvol is in hul onderskeie velde en na wie mense opkyk. “Die idee vir die program het ontstaan uit …
Read more “OPWINDENDE NUWE AANLYN REEKS ONDERSOEK DIE SUKSESGEHEIME VAN BEKENDE SUID-AFRIKANERS”
