BESPREEK ’N KAARTJIE VIR AFRIKAANS IS GROOT EN WEN ’N VAKANSIE IN MAURITIUS
AFRIKAANS IS GROOT (AiG)is die grootste en gewildste Afrikaanse musiekkonsertreekse in die land. Jaarliks stroom duisende musiekliefhebbers na uitverkoopte vertonings om hul gunsteling-sterre in aksie te sien… en nou is daar nóg ’n goeie rede om ’n kaartjie te koop! Die plaaslike toer operateur, WORLD LEISURE HOLIDAYS (WLH), is vanjaar een van die borge van …
Read more “BESPREEK ’N KAARTJIE VIR AFRIKAANS IS GROOT EN WEN ’N VAKANSIE IN MAURITIUS”
