SAREL SE DEBUUTALBUM, TRANSKEI, IS ‘N OMNIBUS VAN LIEFDESVERHALE

Party mense reken dat die liefde bloot ‘n misverstand tussen twee dwase is. Die meeste van die tyd is dit vanweë die onverstaanbare aard van die liefde. Dit is nie moontlik om die liefde te verklaar met woorde nie, want liefde is ‘n ervaring – jy moet die hele storie vertel. Sarel (Charel Kleinhans) se …

JAN RHAAP BELOWE HY SAL ALTYD DAAR WEES VIR SY KINDERS IN NUWE ENKELSNIT

Pa-wees verander hoe jy na die lewe kyk en vandat Jan Rhaap hierdie voorreg vir die eerste keer ervaar het, is dit sy lewensdoel om die beste ouer moontlik te wees. In sy splinternuwe enkelsnit, PA STAAN VIR JOU, beloof hy sy kinders dat hy altyd daar sal wees vir hulle en hul sal beskerm …

VREDE SING OOR DIE GROOTMENS WERELD IN NUWE ENKELSNIT

Jou universiteits jare word beskou as die lekkerste tye in jou lewe. Dis ‘n tyd vir vriende, selfontdekking en waar die enigste veranwoordelikheid wat jou in die oë staar is om jou graad te slaag. Alle goeie dinge kom ongelukkig ook tot ‘n einde en as die ‘jol’ verby is is daar die besef dat …

ROMANTIESE KOMEDIE, STROOI, DIE EERSTE PLAASLIKE ROLPRENT MET ASIATIESE AKTEURS IN DIE HOOFROLLE

Talent-Etc™ se produksieafdeling, Life-Etc™, is trots en opgewonde om eersdaags ’n splinternuwe rolprent met Suid-Afrikaanse gehore te deel! STROOI, ’n baanbreker-romantiese komedie, spog met ’n diverse rolverdeling en is die eerste plaaslike rolprent met ’n Afrikaanse én Asiatiese akteur in die hoofrolle. Jefferson Jīnlòng Lan en Izette Blignaut neem die voortou in hierdie produksie, met …

FANUS PIENAAR VIER BOEREMEISIES MET SY SPLINTERNUWE MUSIEKVIDEO!

Fanus Pienaar, een van Suid-Afrika se talentvolste Afrikaanse sangers, is trots om sy nuutste musiekvideo, “John Deere Hoed”, aan te kondig. Die video sal op 5 Junie 2023 beskikbaar wees op die Vonk Musiek YouTube-kanaal. Die musiekvideo, geskiet teen die agtergrond van die pragtige Suid-Afrikaanse platteland, vier die lewe en kultuur van die plaaslewe en …

TAKE THAT-INSPIRED FILM CELEBRATES FRIENDSHIP AND FANDOM

Music not only has the ability to capture our feelings, aspirations and yearnings, but can also transport and connect us to different places, people and events. This is the central idea in the new musical film, GREATEST DAYS. The film follows the story of five school friends who have the night of their lives at …

Valiant Swart se nuwe musiekvideo “Lied van die langpad” bring ‘n opwindende aansteeklike energie na vore

Valiant Swart, een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars, is verheug om die vrystelling van sy nuwe musiekvideo, “Lied van die langpad”, aan te kondig. Die maak van die musiekvideo was ‘n groot sukses en het ‘n aansteeklike vibe en ongelooflike energie in die lug gehad. Swart sê hy het lanklaas so helder oordag gedans, en …

MZANSI YOUTH CHOIR RECEIVES FIRST GROUP GOLDEN BUZZER EVER AFTER THEIR SENSATIONAL PERFORMANCE IN THE 18TH SEASON OF AMERICA’S GOT TALENT!

Mzansi Youth Choir from Soweto, Johannesburg in Gauteng, South Africa, took America by storm when they delivered an extraordinary performance during the 18th season of America’s Got Talent in Pasadena, California, United States. They were showered with a Group Golden Buzzer, which included an audience Golden Buzzer resulting in an astonishing six Golden Buzzers at the …