{"id":189,"date":"2023-03-09T08:47:03","date_gmt":"2023-03-09T08:47:03","guid":{"rendered":"https:\/\/www.starburstpromotions.com\/?p=189"},"modified":"2023-03-09T08:47:04","modified_gmt":"2023-03-09T08:47:04","slug":"zaan-sonnekus-monitor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/2023\/03\/09\/zaan-sonnekus-monitor\/","title":{"rendered":"ZAAN SONNEKUS \u2013 MONITOR"},"content":{"rendered":"\n<p>Op haar sterfbed skryf Zaan Sonnekus se ma \u2019n paar laaste gedigte. Een van die versre\u00ebls lui: \u201cmonitor my skuldgevoelens die gesondheidsrisiko is fataal.\u201d Hierdie woorde sou later die vuur aan die brand steek vir Zaan Sonnekus se nuwe enkelsnit MONITOR.<\/p>\n\n\n\n<p>Almal van ons het al gevrees dat ons dopgehou word. In die moderne w\u00eareld raak dit al hoe makliker vir iemand om jou doen en late te volg. Jy word gemonitor op sosiale media, by jou werk, die skool en nog te meer wanneer jy iets doen wat in die publieke oog gaan beland. Jy verloor alleenreg op jou bestaan.<\/p>\n\n\n\n<p>MONITOR vertel die storie van \u2019n paartjie wat mekaar ontmoet onder ongunstige omstandighede. Alhoewel hul perfek was vir mekaar, het die dinge rondom hulle die verhouding teegewerk. Elke keer wanneer jy jou hart of gevoelens met \u2019n ander deel, raak dit hulle s\u2019n om te MONITOR. Partymaal is die verantwoordelikheid hiervan net te veel \u2013 soos Zaan se ma geskryf het, dit is \u201cfataal\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p>MONITOR is vervaardig deur Tertius Human van VONK Musiek. Alhoewel die lied as alternatiewe rock beskryf kan word, sal die ligte pop elemente gehore buite die genre interesseer. Anders as Zaan se vorige musiek, eksperimenteer hy met \u2019n ligter tema wat aanklank sal vind by nuwe gehore. Die lied het die potensiaal om spoedig \u2019n gunsteling op radiostasies regoor Suid-Afrika te word.<\/p>\n\n\n\n<p>Zaan het homself in 2021 as \u2019n gedugte liedjieskrywer bewys met sy debuutalbum, ZONNEBLOM. Met di\u00e9 album het Zaan sy stempel gemaak op die Afrikaanse luisteraars en het hy spoedig \u2019n huishoudelike naam geword. Met treffers soos EK KAN NET BID, TIENERKWAAD en TEN MINSTE VIR MY het hy dit reggekry om woorde te bring waarna ander gesoek het.<\/p>\n\n\n\n<p>Zaan verduidelik dat sy ma, wat self \u2019n skrywer was, een van sy grootste invloede was. Hy geniet musiek en skrywes wat die dieper dinge van die lewe ondersoek. Van sy gunstelingdigters sluit in: N.P. van Wyk-Louw, D.J. Opperman en Breyten Breytenbach.<\/p>\n\n\n\n<p>As dit by musiek kom, luister hy graag na Francois van Coke, Karen Zoid, Koos Kombuis en Klopjag, maar as dit by sokkiekom, trek hy graag die Kurt Darren-treffers nader. Hy het egter sy liefde vir musiek al in graad 1 ontdek. Sy vriend het vir hom \u2019n CD van Green Day present gegee. Vir die volgende twee weke sou hy elke sekonde wat hy kans kry op sy sussie se CD-speler daarna luister.<\/p>\n\n\n\n<p>Zaan se opregte lirieke en opregte musiek is \u2019n vars bries in \u2019n w\u00eareld waar dit voel of almal jou \u2019n rat voor die o\u00eb probeer draai.<\/p>\n\n\n\n<p>Di\u00e9 musikant het reeds baie vermag in die musiekw\u00eareld, maar hy warm nou eers op. Zaan is op pad om spoedig sy naam onder die musieklegendes van Suid-Afrika te vestig. Hy is sonder twyfel \u2019n kunstenaar wie se loopbaan jy gerus kan MONITOR.<\/p>\n\n\n\n<p>MONITOR is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Luister die liedjie hier: <a href=\"https:\/\/linktr.ee\/zaansonnekus\">https:\/\/linktr.ee\/zaansonnekus<\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Kyk die video hier: <a href=\"https:\/\/youtu.be\/i3aHPk4741Q\">https:\/\/youtu.be\/i3aHPk4741Q<\/a><\/p>\n\n\n\n<p><strong>SOSIALE MEDIA<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Facebook: https:\/\/www.facebook.com\/ZaanSonnekus.music<\/p>\n\n\n\n<p>Instagram: <a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/zaan_sonnekus\/\">https:\/\/www.instagram.com\/zaan_sonnekus\/<\/a><\/p>\n\n\n\n<p><strong>PUBLISITEIT &amp; BEMARKING:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>STARBURST PROMOTIONS<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Danelle Liebenberg<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Sel:<\/strong> 0715347796<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Epos:<\/strong> danelle@starburstmusic.co.za<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Webblad:<\/strong> <a href=\"http:\/\/www.starburstmusic.co.za\/\"><u>www.starburstmusic.co.za<\/u><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op haar sterfbed skryf Zaan Sonnekus se ma \u2019n paar laaste gedigte. Een van die versre\u00ebls lui: \u201cmonitor my skuldgevoelens die gesondheidsrisiko is fataal.\u201d Hierdie woorde sou later die vuur aan die brand steek vir Zaan Sonnekus se nuwe enkelsnit MONITOR. Almal van ons het al gevrees dat ons dopgehou word. In die moderne w\u00eareld &hellip; <\/p>\n<p class=\"link-more\"><a href=\"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/2023\/03\/09\/zaan-sonnekus-monitor\/\" class=\"more-link\">Read more<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ZAAN SONNEKUS \u2013 MONITOR&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":190,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-189","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrikaans-music"],"translation":{"provider":"WPGlobus","version":"3.0.2","language":"es","enabled_languages":["en","es","de","fr","ru"],"languages":{"en":{"title":true,"content":true,"excerpt":false},"es":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"de":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"fr":{"title":false,"content":false,"excerpt":false},"ru":{"title":false,"content":false,"excerpt":false}}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/189","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=189"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/189\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":191,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/189\/revisions\/191"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/media\/190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=189"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=189"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.starburstpromotions.co.za\/es\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=189"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}