NA WEGHOLSUKSES IS DIE KAPLYN SE SPEELVLAK TOT 4 JUNIE VERLENG!

Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word, se speelvak is nou tot 4 Junie verleng. Dit volg ná die wegholsukses van die eerste speelvak se kaartjieverkope. Die Kaplyn is ’n aangrypende verhaal van die gebeure tydens die Grensoorlog in die 1980’s. Die …

LIZETTE VOLKWYN: I CAN SEE YOU LIE WERKSWINKEL – DIE 10DE PERSOON WAT INSKRYF ONTVANG 50% AFSLAG!

Is jy moeg daarvoor om mislei te word en dit nie te weet nie? Wil jy beheer oor jou gesprekke neem en jou kommunikasievaardighede verbeter? Dan kan jy nie bekostig om ’n eksklusiewe werkswinkel oor die wetenskap van leuenverklikking mis te loop nie. I CAN SEE YOU LIE, wat aangebied word deur die enigste twee …

NOMINASIES VIR DIE GELOFTE: ‘N MUSIEKBLYSPEL STROOM IN

Op 27 Maart het teaterliefhebbers Wêreld-teaterdag gevier. Dié dag is op ’n hoogtepunt afgesluit toe die Naledi-teatertoekennings vir 2022 bekend gemaak is. Nominasie vir Die Gelofte: ’n musiekblyspel was oorheersend met tien nominasies in verskeie kategorieë. Die Gelofte is in 2022 by die AfriForum Teater aangebied oor ’n speelvak van ses weke. Dié musiekblyspelis ’n …

EXCELLENT TURNOUT FOR JOHN WICK CHAPTER 4 SOUTH AFRICAN FILM PREMIERE

The premiere of the much anticipated fourth film in the action-packed John Wick franchise took place at Montecasino in Johannesburg on 20 March 2023. The glamorous event was well attended, with celebrities such as Refiloe Maele Phoolo, Cassper Nyovest, Clint Brink, Gerald Steyn, Johnny Potsanyane, Liam Bosman, Reze-Tiana Wessels, Righard van Jaarsveld, Sandi Schultz, Deon …

KOM HOU VAKANSIE IN MAURITIUS SAAM MET WYNAND & CHEREÉ EN DIE AKTEURS VAN DIEPE WATERS!

Kykers wat bespreek het om in April vanjaar saam met die akteurs van die gewilde telenovela, Diepe Waters, Mauritius toe te gaan, kan nou uitsien na nóg meer opwinding! kykNET en World Leisure Holidays het pas bevestig dat die gewilde Afrikaanse getroude sangpaar, Wynand en Chereé Strydom, nou óók gaan deel wees van hierdie eksotiese …

DIE KAPLYN-MUSIEKBLYSPEL BINNEKORT OP DIE PLANKE BY AFRIFORUM TEATER

Afrikaanse kultuur- en teaterliefhebbers kan uitsien na ’n splinternuwe musiekblyspel wat eersdaags by die AfriForum Teater in Pretoria sy buiging maak. Die Kaplyn-musiekblyspel is ’n aangrypende produksie wat met trots aangebied word deur AfriForum en die skeppers van 2022 se gewilde Die Gelofte-musiekblyspel, Inhoud Huis Musiek. Die verhaal en konsep is deur Johan Vorster, wat …