MARGARET GARDINER’S HIGHLY ANTICIPATED BOOK OFFICIALLY LAUNCHED DURING GLAMOROUS EVENT

On 10 March 2025, the moment fans had eagerly been waiting for finally arrived. Margaret Gardiner’s brand-new book, DAMAGED BEAUTY: JOEY SUPERSTAR (also available in Afrikaans as Bedorwe Skoonheid: Joey Superster), was officially launched at a prestigious event held at Maroela Media’s offices at the Voortrekker Monument in Pretoria. The launch was a resounding success, …

Anton Goosen Reik Nuwe Enkelsnit Uit

Die Suid-Afrikaanse musiek-ikoon Anton Goosen, beter bekend as die Liedjieboer, reik sy enkelsnit, TIK TOK (DIE BALLADE VAN KLASIE FRIK VAN STADEN) vanaf sy jongste album Sirkels, uit. Goosen, wat al byna vyf dekades lank een van die invloedrykste figure in die Afrikaanse musiekbedryf is, bekoor steeds gehore met sy kragtige stories en emosionele musiek. …

DR. LIZELLE GROBLER: MEESTER DIE KUNS OM MENSE TE LEES

Dr. Lizelle Grobler, ‘n bekende kenner in forensiese ondervragings, is ‘n forensiese psigofisioloog,profileerder en geesteskundige. Nadat sy haarself as ‘n leier in die veld gevestig het, het syoorgeskakel van praktiese veldwerk na die rol van opleier en mentor, wat haar kundigheid met dievolgende generasie deel.As ‘n toonaangewende kenner in gesigsprofilering, lyftaal en verstandsbemeestering, bemagtig dr.Lizelle …

VERGIFNIS EN LIEFDE VIR JOUSELF IS DIE FOKUS VIR CHEREÉ

Dis Valentynsdag en oral oor die wêreld word die liefde gevier. Tog worstel sommige mense vandagmet ’n gebroke hart.Chereé se splinternuwe enkelsnit, HEART (geskryf deur Sunette Bridges), lê haar na aan die hart. Syis self al deur donker dae en moes haarself gereeld herinner dat dit sý is wat moet kies om dievolgende tree te neem …

LEN MULLER SE NUWE ENKELSNIT ONTPLOF OP TIKTOK!

Na ‘n baie suksesvolle uitreiking einde 2024 van sy kortspeelplaat, Arende en Engele, skop Len Muller 2025 af met ‘n pragtige nuwe enkelsnit, Soos ‘n Engel. ‘n Kort uittreksel van díe snit is onlangs op TikTok gedeel en het binne 12 dae meer as 200 000 kyke gekry met videos wat wyd en suid gedeel …

FORMER MISS UNIVERSE, MARGARET GARDINER’S NEW BOOK IS RAKING IN 5-STAR REVIEWS AROUND THE GLOBE!

Margaret Gardiner’s new book, the first of a series, Damaged Beauty: Joey Superstar, has launched in the USA and UK and has already been commended around the globe, receiving 5-star reviews. Margaret Gardiner skilfully balances moments of heartbreak with glimmers of hope, making Joey’s journey of self-discovery both relatable and profound. This is the first …

SUID-AFRIKA SE TOPONTWERPER, DIAAN DANIELS – NOU BESKIKBAAR VIR KONSULTASIES IN PRETORIA!

Beroemde Suid-Afrikaanse topontwerper Diaan Daniels van Diaan Daniels Couture, bring sy uitsonderlike talent en luukse modekennis na Pretoria met die bekendstelling van sy nuwe persoonlike konsultasie spasie vir bruidspaartjies en kliënte. Hierdie opwindende nuwe hoofstuk bied mode-liefhebbers die kans om Diaan se visievolle skeppings self te beleef in ‘n intieme en persoonlike omgewing. “Ek het vir meer as 2 jaar gesoek …

KUNSTEFEES IN DIE KLEINE – JANNIE DU TOIT SKOP 2025 FEESTELIK AF

KUNSTEFEES IN DIE KLEINE – JANNIE DU TOIT SKOP 2025 FEESTELIK AF Om ’n opwindende en volgepropte 2025 in te lui, beplan Jannie du Toit sy vierde KUNSTEFEES IN DIE KLEINE oor die naweek van 25 en 26 Januarie in die Fairtree Atterbury-teater in samewerking met Pretoria FM. Vier produksies – waarvan nog nie een …

POSDUIF GEE NUWE LEWE AAN ’N OU TREFFER

Na ’n besige en opwindende jaar wat vertonings landswyd, sowel as openingsvertonings vir die legendariese Kip Moore ingesluit het, is die SAMA-bekroonde musiekgroep, POSDUIF, opgewonde om 2024 op ’n hoë noot af te sluit met ’n vars en unieke verwerking van die gewilde Bles Bridges-treffer, RUITER VAN DIE WINDJIE. Dié lied, wat net so deel …