MARCEL DALMAYDA SING OOR GEBROKE HARTE IN TREFFENDE NUWE ROCKBALLADE

Om iemand vir wie jy lief was saam met iemand anders te sien en te weet hulle is gelukkig kan pynlik wees, al is dit vir die beste. Gewilde rocker, Marcel Dalmayda, sing oor hoe dit voel wanneer liefde nie uitwerk nie in sy splinternuwe enkelsnit, IEMAND ANDERS. Louwrens Bezuidenhout, wat dié rockballade geskryf en …

NEW DE NIRO COMEDY, ABOUT MY FATHER, HITS LOCAL CINEMAS SOON

Get ready for a hilarious and heartfelt comedy that explores the complexities of family dynamics. ABOUT MY FATHER, starring the legendary Robert De Niro and loosely based on the life of Italian-American stand-up comedian Sebastian Maniscalco, is set to grace local screens from 26 May 2023! Directed by the acclaimed Laura Terruso, the film follows …

ARMAND STEENKAMP SKRYF LIEDJIE OOR VROLIKE UIT TAND VISSERS VROU

Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, “Johanna Van Saldanha”, vrygestel. Die liedjie is geïnspireer deur die wyle Worsie Visser se “Liedjie Gee Hom Gas Johanna”, en is ‘n eerbetoon aan die wonderlike vrou wat op die weskus van Suid-Afrika gewoon het. Armand het die liedjie geskryf nadat hy een oggend by ‘n …

FANUS PIENAAR SE KNIEE RAAK LAM VIR ‘N MEISIE MET ‘N JOHN DEERE HOED

Fanus Pienaar, bekend vir sy rasper stem en kitaarspel, het ‘n nuwe liedjie uitgereik wat almal se harte aan die brand steek. “John Deere Hoed” is ‘n oorspronklike liedjie wat beskryf hoe die perfekte boeremeisie elke man se knieë kan lam maak. Dit is ‘n liedjie wat almal kan verstaan omdat dit ‘n prentjie van …

Slinternuwe aanlyn-reeks, Die Anderkant van Sukses, delf diep in die harte en psige van invloedrykes in Suid-Afrika

Dames en here, maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.  In sy splinternuwe aanlyn-reeks, Die Anderkant van Sukses, delf Beukes diep in die harte en psige van die mees invloedryke persone in die land, waarvan …

CHRISTI SE TWEEDE ENKELSNIT EN MUSIEKVIDEO IS GEÏNSPIREER DEUR ’N MOEILIKE TYD IN HAAR LEWE

Dit is normaal om jou emosies uit te blok in ’n poging om jouself te beskerm. Hoewel dit tydelike verligting kan bring vir die seer wat daarmee gepaard gaan, is dit selde ’n langtermyn-oplossing vir die lewe se uitdagings. In haar nuwe enkelsnit, RAIN, verklap Christi hoe dit is om desperaat te wees om te voel, wanneer jy …

JOHN WICK: CHAPTER 4 BECOMES HIGHEST GROSSING FILM IN FRANCHISE IN SOUTHERN AFRICA

In a remarkable achievement, the highly anticipated JOHN WICK: CHAPTER 4 has exceeded all expectations, becoming the highest grossing film in the franchise in Southern Africa. “We wish to thank all exhibition partners, promotional stakeholders, influencers and everyone involved with the theatrical release of JOHN WICK: CHAPTER 4. It is with their invaluable support that …

NA WEGHOLSUKSES IS DIE KAPLYN SE SPEELVLAK TOT 4 JUNIE VERLENG!

Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word, se speelvak is nou tot 4 Junie verleng. Dit volg ná die wegholsukses van die eerste speelvak se kaartjieverkope. Die Kaplyn is ’n aangrypende verhaal van die gebeure tydens die Grensoorlog in die 1980’s. Die …