DEIDRÉ BARNARD MOEDIG LUISTERAARS AAN OM NET HULLE SELF TE WEES MET NUWE ENKELSNIT EN VIDEO

Buiten vir die baie grappies wat gereeld oor blondines gemaak word, is die mensdom ook al vir jare gefassineer deur die sogenaamde betowerende skoonheid wat met hierdie haarkleur gepaard gaan, en enige man se aandag kan hou. Dit is juis ’n gesprek oor die stereoptipes wat aan verskillende haarkleure toegeken word wat Deidré Barnard se …

NUWE LEN MULLER ENKELSNIT IS ’N LIEFDESBRIEF VIR DIE WESKUS

Die geliefde sanger en liedjieskrywer, Len Muller, is vandeesmaand weer op almal se lippe met die uitreiking van ’n besonderse nuwe enkelsnit, WESKUS WYN. Hierdie pragstuk, wat hy langs die kampvuur op ’n strand in die Weskus geskryf het, gaan oor kosbare tye saam met geliefdes wat waardeer moet word en nooit as vanselfsprekend aanvaar …

Benice Borman Se Nuwe Enkelsnit “Sy Naam Sal Vir Ewig Staan” Verkondig ‘n Boodskap van Hoop en Vrede

Gospel kunstenaar Benice Borman is verheug om haar nuutste enkelsnit, “Sy Naam Sal Vir Ewig Staan,” aan die wêreld bekend te stel. Die lied sal beskikbaar wees op alle digitale platforms vanaf die 4de Augustus. Hierdie is die tweede enkelsnit van die jaar deur die gospelsangeres, ná haar eie weergawe van “Die Gebed” deur Koos …

IS IT POSSIBLE TO ACHIEVE THE IMPOSSIBLE WHEN YOU DECIDE TO STEP OUT OF YOUR COMFORT ZONE?

Lizette Volkwyn cannot sing. She cannot sing at all, but she firmly believes that when you step out of your comfort zone and are willing to become vulnerable, you are able to grow and even achieve the impossible with someone’s guidance. Lizette is unconventional, and is known as a dynamic writer, master life coach and …

Armand Steenkamp steel mense se harte met n Blou Diamant

7 Julie 2023 – Pretoria, Suid-Afrika – Die gewilde sanger en liedjieskrywer, Armand Steenkamp, is opgewonde om sy splinternuwe lied “Blou Diamant” bekend te stel. Die lied sal beskikbaar wees op alle digitale platforms en sal saam met ‘n musiekvideo vrygestel word wat besigtig kan word op die Vonk Musiek se YouTube-kanaal. “Blou Diamant” is …

NEW POWERFUL KYLE SEPTEMBER BALLAD CALLS FOR UNITY AND HEALING

Singer-songwriter, Kyle September, has just released his highly anticipated new single, ALL THE LOVE, and fans are ecstatic. With heartfelt lyrics and a captivating melody, this pop ballad aims to inspire listeners to embrace love as a powerful force to heal a broken world. Written by the artist himself, ALL THE LOVE explores the prevailing …

“Jy hoef nie jou eie besigheid te begin om welvaart te skep nie”, skryf die bekende Welvaartskeppers, Geo & PJ Botha in hul eerste boek, Word Ryk, Bly Ryk

PJ en Geo Botha, finansiële kenners en bekende medeaanbieders van kykNET se gewilde program, Welvaartskeppers, se eerste boek, Word Ryk, Bly Ryk tref tans die boekrakke van alle goeie boekwinkels landswyd en is ook nou aanlyn beskikbaar. In hierdie insiggewende boek leer hulle gewone Suid-Afrikaners om geld te maak in ’n uitdagende omgewing en dit …

Helenè Bester En Jannie Moolman – Nag In Die Namib

Wanneer twee geliefde sangers besluit om deel te neem aan ‘n treffende duet om die wonder van die natuur te vier, gebeur daar iets besonders. Hulle skep ‘n betowerende liedjie wat die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers diep sal raak, soos die ongerepte skoonheid van die woestyn. Die ontmoeting van Jannie Moolman en Helenè Bester se …

Neil Nachtrein se Nuwe Enkelsnit “Hoor jy My?” werp Lig op die Impak van Afwesige Ouerskap

Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Neil Nachtrein is verheug om sy nuutste enkelsnit bekend te stel, getiteld “Hoor jy My?”. Hierdie aangrypende lied werp lig op die pynlike kwessie van gebroke gesinne en die impak van afwesige ouerskap op kinders en volwassenes. Gebroke gesinne is iets waarmee almal op een of ander stadium gekonfronteer word. …