NUWE JAN RHAAP-TREFFER SAL JOU TWEE KEER LAAT DINK OOR JOU BAKKIE
Daar is so baie dinge wat deesdae in ons land skeefloop, dat dit belangrik is om ten minste iets te hê waarop jy kan staat maak. Vir Jan Rhaap is daardie “iets” beslis sy bakkie, want wanneer hy nie op die verhoog is nie boer hy op sy familieplaas in die Noordkaap. Dié sanger en …
Read more “NUWE JAN RHAAP-TREFFER SAL JOU TWEE KEER LAAT DINK OOR JOU BAKKIE”
