YOUNG LOVE INSPIRES NEW CHRISTI SINGLE

Being young and finding love is a remarkable journey that can sweep us off our feet and leave an indelible mark on our hearts. Falling in love for the first time and all the emotions that go with it inspired emerging singer-songwriter, Christi’s new pop single, SUNDAY AFTERNOON, which has just been released and promises …

Tino se Nuwe Album “Net Liefde” Bring Betowerende Klank

Tino se Nuwe Album “Net Liefde” Bring Betowerende Klank na die Afrikaanse Musiekbedryf. Zimbabwe-gebore Afrikaanse sanger, Tino, is opgewonde om sy tweede album, “Net Liefde,” bekend te stel. Die album sal op 11 Augustus beskikbaar wees op alle digitale musiekplatforms. As ‘n voorproe van die album, het Tino reeds die enkelsnitte “Seisoene” en “Tassies Pak” …

ZOĖ IS ‘’HIER’’ MET NUWE ENKELSNIT

Zoé het pas haar derde enkelsnit, getiteld ‘’Hier’’ bekend gestel. Die liedjieskrywer en sanger van Limpopo het vroeër die jaar die Afrikaanse musiek bedryf betree met haar poprock treffers, ‘’Crazy Meisie’’ en ‘’Lief Hê.’’ ‘’Hier’’ wys die veelsydigheid van die kunstenaar met ‘n elektroniese klank en meer ernstige temas wat aangehaal word. Zoé vertel dat …

WILLEM VAN DER RYST SE HARTROERENDE REIS DEUR LIEFDE EN VERLIES

Met groot opgewondenheid kondig Willem Van Der Ryst die vrylating van sy nuwe enkelsnit, “Jou Oë Vertel Die Storie,” aan. Hierdie aangrypende lied is die opvolger van suksesvolle enkelsnitte soos “Knipmes Aand,” “Buffelram,” en “Suid Van Eden,” wat die harte van aanhangers oor die hele land geraak het. Hierdie nuwe snit neem luisteraars op ‘n …

JAID RIVER IMPRESSES WITH DEBUT ENGLISH SINGLE

Jaid River, a.k.a. Jeanlie Minnie, has already proven that she has a knack for creating meaningful music that speaks to the heart. Her latest single, SIDEWALKS, is testament to the fact and delves into the emotional journey of chasing dreams, revealing the often solitary and unspoken aspects of the pursuit. The track, boasting an intriguing …

RUDI KLEINGELD SE AANGRYPENDE DEBUUT ENKELSNIT “MOEG” VERLIG DIE DIGITALE LUGGOLWE

Rudi Kleingeld, bekende samewerker van gewilde kunstenaars soos Juan Boucher, Tino, en Dodo, is opgewonde om sy langverwagte debuut enkelsnit “Moeg” aan te kondig. Hierdie treffende lied, wat sy musikale grense verskuif, sal op die 4de Augustus op alle digitale platforms soos Spotify, Apple Music, YouTube, en Deezer vrygestel word. Dit verteenwoordig die eerste enkelsnit …

As plan A nie uitwerk nie, is daar steeds 25 ander letters in die alfabet,” sê Henck Conrey

“As plan A nie uitwerk nie, is daar steeds 25 ander letters in die alfabet oor waarmee jy plan A kan laat werk,” sê Henck Conrey Die gewilde Pretoriaanse akteur, vervaardiger, regisseur, inhoudskepper, kunstenaar en entrepreneur, Henck Conrey, is onlangs benoem vir ’n kykNET Silwerskermfees-toekenning as beste aanbieder van ’n leefstylprogram vir Vat Jou Goed …

GEWILDE WELVAARTSKEPPERS STEL NUWE BOEK OP MANDELADAG BEKEND

Vir PJ en Geo Botha, aanbieders van die gewilde kykNET-program, Welvaartskeppers, was Mandeladag vanjaar ekstra spesiaal. Hierdie bekende finansiële kenners se eerste boek, WORD RYK, BLY RYK, is amptelik aan die publiek en media bekend gestel tydens ’n spoggeleentheid by Pretoria Country Club op 18 Julie 2023. Om hierdie spesiale geleentheid juis op Mandeladag te …

Magriet Groenewald oor Threads vs. Twitter: Watter platform gaan seëvier?

[Suid-Afrika, 18 Julie 2023] – Meta, die maatskappy wat verantwoordelik is vir Facebook en Instagram, vernuwe weereens die wêreld van sosiale media met sy nuutste innoverende platform: Threads. Hierdie nuwe toep neem vinnig in gewildheid toe en het reeds vorige aflaai-rekords oortref. Onder leiding van die span wat Facebook geskep het, bring Threads ’n vars …