ZOĖ IS ‘’HIER’’ MET NUWE ENKELSNIT
Zoé het pas haar derde enkelsnit, getiteld ‘’Hier’’ bekend gestel. Die liedjieskrywer en sanger van Limpopo het vroeër die jaar die Afrikaanse musiek bedryf betree met haar poprock treffers, ‘’Crazy Meisie’’ en ‘’Lief Hê.’’ ‘’Hier’’ wys die veelsydigheid van die kunstenaar met ‘n elektroniese klank en meer ernstige temas wat aangehaal word. Zoé vertel dat …
