BEST-SELLING AUTHOR, DANIEL STRAUSS’S NEW BOOK, THE BILLIONAIRE CAREER, HITS BUSINESS BESTSELLER LIST ONE DAY AHEAD OF ITS OFFICIAL RELEASE!

One day ahead of its official release, best-selling author Daniel Strauss’s second book, The Billionaire Career, already made Exclusive Books’ business best-seller list! His latest offering, which is available online and in all good bookstores nationwide from today (5 May) reads like a novel and differs completely from his first book, The Billionaire Mindset, and …

2 300 mense in Suid-Afrika is reeds met hemofilie gediagnoseer

Volgens die Wêreldfederasie vir Hemofilie (WFH) is sowat 2 300 mense in Suid-Afrika reeds met hemofilie gediagnoseer, maar daar word beraam dat daar nog 15 000 mense regoor die land is wat nie weet dat hulle aan hierdie versteuring ly nie. Een van hierdie mense is die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, spreker, afrigter, fasiliteerder, lewensafrigter en …

OPWINDENDE NUWE AANLYN REEKS ONDERSOEK DIE SUKSESGEHEIME VAN BEKENDE SUID-AFRIKANERS

Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus. DIE ANDER KANT VAN SUKSES bestaan uit eerlike en intieme onderhoude met verskeie plaaslike bekendes wat suksesvol is in hul onderskeie velde en na wie mense opkyk. “Die idee vir die program het ontstaan uit …