ONTBYTSAKE MAAK ‘N DRAAI IN MAURITIUS!
Die uiters gewilde kykNET ontbytprogram, ontbytSAKE, in samewerking met World Leisure Holidays, het aan die begin van Julie die pragtige eiland van Mauritius besoek. Die span het by die Anantara Iko Mauritius oord gebly en hulle het verskeie insetsels by en rondom die oord verfilm. Die span het deelgeneem aan verskeie aktiwiteite wat die oord …
