ABOUT MY FATHER – NEW DE NIRO COMEDY DELVES INTO FAMILY DYNAMICS

When it comes to family, everyone has, at some point, been at least a little bit embarrassed by theirs. Often, this is driven by a difference in the attitudes, values and viewpoints between one generation and another. This is the case in ABOUT MY FATHER, a film which is loosely based on the life of …

Allegaarkie vir ’n Askeet” – Neil Sandilands

Voor u kapsie maak, die doelbewuste spelling van “Allegaarkie” pleks van “Allegaartjie” in die albumtitel “Allegaarkie vir ’n Askeet” het bloot te make met die “A” en “k” wat in dié hernude spelling voorkom. Juistemit. Dit gee vir jou ’n visuele “A k” in beide woorde. Dit is ook my 47ste jaar om die son. …

WYNAND, CHEREÉ EN DIE AKTEURS VAN DIEPE WATERSDEEL MEER OOR HULLE ERVARING IN MAURITIUS!

Wynand en Chereé en akteurs van die gewilde kykNET-telenovela, Diepe Waters, het vanaf 26 April 2023 tot 3 Mei 2023 gaan ontspan by die luukse Sugar Beach Resort in Mauritius en nie een van hulle kan uitgepraat raak oor dié besonderse ervaring nie. World Leisure Holidays het ook ’n baie spesiale pakket saamgestel wat dit …